Wortelantwoorde

Antwoorde kan hul wortels behou. Druk on C, druk die vierkantswortelsleutel, tik 3, en druk die pyltjie regs om die wortel te verlaat. Druk maal, die vierkantswortelsleutel, 5, en gelyk aan: die antwoord is 15\displaystyle \sqrt{15}. CHANGE gee die desimaal: 3.872983346. Druk sinus, 45, gelyk aan: 22\displaystyle \dfrac{\sqrt{2}}{2}. CHANGE: 0.707106781.