'n Som

Op die sakrekenaar druk jy on C, dan alpha en sigma. Tik die eerste waarde, 1, en druk die pyltjie regs. Tik die laaste waarde, 5, en druk die pyltjie regs. Die uitdrukking is: alpha, x, plus, 2. Die sakrekenaar het die hakies self ingesit. Druk gelyk aan: die som is 25.. Om die stap by te voeg, druk die pyltjie links om terug te gaan na die uitdrukking, en nog een keer om binne die hakie in te gaan: net een druk sal 'n sintaksfout gee. Druk die kommasleutel, en tik 2. Druk gelyk aan: in stappe van 2 is die som 15..